'n Gelukkige en tevrede klient te alle tye!

My bemarking sluit wel residensiële en kommersiële eiendom in, maar ek spits my tans toe op die bemarking van plase in die Vrystaatomgewing. 

Het jy eiendom wat jy in die mark wil sit?  Ek beskik oor goeie en betroubare kopers.  Kontak my op sel 082 577 5385 of stuur vir my 'n e-pos met die inligting oor die eiendom.  Jy kan ook hier kliek en die eiendom elektronies op my website laai.  Ek sal jou kontak en bevestig.

Die nodige en hoogste kwalifikasie vereis deur die Suid Afrikaanse Eiendomsraad, nl NQF 5, het ek reeds in Nov 2011 voltooi.

Vir meer inligting oor my betrokkenheid, filosofie en etiek, kliek hier.

Kontak my gerus vir enige navrae.

Image HTML map generator